Carol White

Carol White
Geboorte (1943-04-01)1 April 1943
Sterfte 16 September 1991 (op 48)
Nasionaliteit Engels
Kinders Sean King
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Carol White (1 April 1943 – 16 September 1991) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Poor Cow (1967) en Some Call It Loving (1973), en in die televisiereekse The Avengers (1961) en The Wednesday Play (1964).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search